Loki Rothman

  • Oorspronklike Musiek

South Afrikaanse kitaar deskundige, LOKI ROTHMAN is die hele pakket. Hy het al vele genres bemeester op sy kitaar, het ‘n betowerende stem en verf selfs pragtige landskappe met sy oorspronklike lirieke.

Sy loopbaan het afgeskop na hy onder die top ses geëindig het is die eerste seisoen van SA’s Got Talent. Hy het die wêreld plat getoer as Jack Parow se kitaarspeler. Hy het ook al met Die Antwoord en Toya Delazy gewerk en bestuur sy eie private musiek skool.

Loki het twee briljante vrystellings in 2015 losgelaat wat sy ongeloofllike diversiteit as ‘n musikant uitbeeld: sy debuut album The Wat Back en sy kitaar instrumentale DVD Syndactyly.

Hy was gebore met sy middel vinger en sy ring vinger vas aan mekaar op beide hande, ‘n toestand genaamd: Syndactyly. Hy het drie-en-twintig operasies ondergaan as ‘n kleuter en moes gereelde fisioterapie ontvang om sy vingers te versterk.

Wie sou kon raai dat vier-en-twintig jaar later, jy verskeie treffers op die radio sal kan hoor van hierdie wonderwerk.