André Velts

  • Regisseur

André Velts is ’n regisseur, vervaardiger en akteur. In 2013, het André suksesvol sy eerste film, Koringberg, vervaardig en het die regie van Knysna, wat ’n groot sukses by die plaaslike loket was, behartig. Kort daarna was hy die regisseur van die eerste Suid-Afrikaanse surf-film, Die Pro, in 2015. In 2016, is hy die regisseur van Jou Romeo.